Weg!

Piepklein en pragtig!

Oorbietjie

GEWIG 14-20 kg SKOUERHOOGTE 60 cm

Die oorbietjie is die grootste van ons klein wildsbokkies. Dis ’n mooi oranjebruin bok met ’n wit pens en ’n klossie swart hare aan sy stertpunt.

Die ramme het regop horings met riffels. Die oorbietjie kom hier en daar in Suid-Afrika voor – meestal in die reservate van KwaZulu-Natal en Mpumalanga.

Dié bok het onder elke oor ’n groot swart klier wat hy teen grasstingels skuur om sy gebied met sy reuk te merk. Wanneer iets hom jaag, kan hy maklik in lang gras skuil deur net plat te lê.

Die oorskulpe het swart strepe binne-in.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg3 min read
Voëls
Kan jy nog onthou watter items jy inderhaas in daardie dae voor die Covid-19-grendeltyd aangekoop het? Wyn? Sjokolade? Toiletpapier? Ek het meelwurms loop koop – houers en houers vol wriemelende kewerlarwes. Siende ek nie meer sou kon rondry om voëls

Related