Landbouweekblad

Internetbedrog kan jou baie kos

Die koste wat met bedrog in die graanen oliesadewaardeketting gepaard gaan, is nie net die direkte geldelike verliese van miljoene rande nie. Dit ontwrig ook almal wat betrokke raak om die misdaad te probeer aanpak omdat dit tyd kos wat eerder aan bedryfsake gegee kon word. Ondernemings is ook nie altyd kundig om misdaad aan te pak nadat dit plaasgevind het nie.

Bedrog moet altyd by die polisie aangemeld word en ’n saaknommer moet verkry word voordat finansiële instellings soos banke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related