Huisgenoot

Hoe kan ek my geld teen kuberdiewe beskerm?

SLIMFONE maak dit vir ons baie makliker om ons geldsake deur middel van bank-apps te doen, en banke moedig dit ál meer aan. Maar dit bring ook nuwe risiko’s. Ons selfone bevat dikwels ’n magdom persoonlike en bankinligting. Skurke ontwikkel gedurig nuwe metodes om dié inligting te bekom en hul vingers in jou bankrekening te kry. Ons kyk na twee nuwe digitale slenters wat ál meer voorkom – en hoe jy jouself daarteen kan beskerm.

WENK

Moenie openbare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related