HOE BESKERM EK MYSELF TEEN AANLYN SKURKE?
Jan 06, 2022
2 minutes
Deur LETITIA WATSON
NLYN bedrieërs is kompleet soos die coronavirus: Daar is alewig nuwe variante van hul skelmstreke in omloop. Boonop is ons almal kwesbaarder omdat ons deesdae soveel meer tyd in ’n digitale omgewing deurbring. Net een klik op die verkeerde, skynbaar onskuldige skakel en jy is jou identiteit of swaarverdiende geld kwyt. En die benarde ekonomiese tye maak dit soveel makliker vir hierdie skurke om desperate mense om die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days