Huisgenoot

SKURKE SE SLENTERS MET BEGRAFNISPOLISSE

BEGRAFNISPOLISSE is van die gewildste en goedkoopste soorte versekering. Jy hoef nie mediese toetse te doen vir dekking nie, en dit betaal dikwels vinniger as lewenspolisse uit. Maar dié groot marksegment lok ook bedrieërs. Hier is vyf slenters.

1 VALS POLIS IN JOU NAAM

Die swendelaar neem sonder jou wete ’n polis onder jou naam uit, en jy betaal dus die premies. Jou begunstigde is egter die swendelaar – onder ’n vals identiteit wat hy met gesteelde persoonlike inligting

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related