Kuier

DEEGLIKE DEKKING

Dis 'n nuwe jaar en dalk tyd om te kyk waar jy beter finansiële besluite kan maak. Een manier is om seker te maak jy betaal nie onnodig te veel vir versekering nie. 'n Te hoë premie is uiteraard geldmors. Maar soms kan 'n eis selfs op grond daarvan dat jy oor-verseker is, net deels uitbetaai, waarsku kenners.

Moet tog net nie broodnodige dekking laat verval wat jou in geval van sterfte of ongeskiktheid in groter finansiële ellende kan laat beland nie.

Een slaggat waarin getrap kan word, is met begrafnisdekking. Hoewel SuidAfrikaners duidelik groter waarde hieraan heg as aan enige ander versekering, is dit nog 'n grootliks ongereguleerde bedryf wat wemel van agente wat nie noodwendig mense se belange op die hart dra nie. En, ja, daar is ook begrafnisondernemers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related