Huisgenoot

BESPAAR SÓ OP JOU VERSEKERINGSPREMIE

JY HET reeds rondgekyk vir die beste dekking teen die billikste maandelikse premie, maar wat kan ’n mens nóg doen om op jou korttermyn-versekering te probeer bespaar? Hier is 10 wenke wat jy beslis kan inspan om te bespaar.

1 RY MINDER

Hoe minder jy op die pad is, hoe laer die risiko van padongelukke, en sodoende kan jy ’n laer premie probeer beding.

Dit kan veral werk vir hibriede werknemers, as jy reeds afgetree of semi-afgetree

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related