Huisgenoot

DINK MOOI OOR JOU EERSTE KAR

NIKS is so opwindend én vreesaanjaend soos om jou eerste kar te koop nie.

Hier is agt dinge om te oorweeg sodat jy meer sorgvry kan ry.

1 WAT KAN EK BEKOSTIG?

’n Mens hoor dikwels jou karpaaiement moet hoogstens 30% van jou inkomste wees. Maar dit moet liewers heelwat minder wees.

■ Jy moet eers al jou noodsaaklike uitgawes soos ander skuld en lewenskoste kan dek uit dit wat van jou salaris oorbly na aftrekkings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related