Landbouweekblad

Nooitgedachters word 70

KORTOM

■ Die naam Nooitgedachter kom van die Nooitgedacht-proefplaas by Ermelo waar veekundiges en veeartse dié perde uit die Basoetoe-ponieprojek geteel het.

■ Nooitgedachters is bekend om hul goeie temperament en veelsydigheid as skou-, werk- en ryperde.

■ Telers gebruik deesdae Iberiese hingste om die genetiese diversiteit van die ras te verbeter.

Die Nooitgedachter-perderas vier vanjaar sy 70ste bestaansjaar. Dié perde is bekend om hul temperament en veelsydigheid, en toon hul staal op skoue, in uithouritte, vir plaaswerk en plesierritte.

Die ras het sy oorsprong in die 1940’s toe ’n voorstel vir ’n Basoetoe-ponieprojek gemaak is. Die naam spruit van die Nooitgedacht-proefplaas by Ermelo waar die ras ontwikkel is.

Omdat die genepoel so klein was en een rasegte Arabier-hings en een Arabier-Boerperd-kruishings gebruik moes word om dit aan te vul, het die mense wat by die projek betrokke was, gereken dit is misleidend om die perde Basoetoe-ponies te noem.

Daar word dikwels aangevoer dat die Nooitgedachter ’n mensgemaakte ras is. Die feit is dat alle perderasse, afgesien van die Prewalski-perde van Sentraal-Asië, mensgemaakte rasse is.

Dit is belangriker om te noem dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related