Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK WIL MY ERVARING GE-BRUIK OM ANDER TE HELP’

Die JakarandaFM-omroeper Rob Forbes is deur diep waters. Nou moedig hy ander aan om ook hulp te kry in hul stryd om goeie geestesgesondheid

So het ’n menigte mense deur hartseer en lyding gegaan. ’n Mens weet net nooit daarvan nie. My hart gaan uit na almal wat seer het in hierdie lewe. Elkeen verdien om geluk en liefde te ervaar. Sterkte aan jou en almal.

HELENA

Welgedaan, Rob. Dis altyd wonderlik om te sien hoe iemand hul persoonlike pyn in iets goeds omkeer. Meeste dink ons is ’n liggaam met ’n siel, maar eintlik is ons ’n siel met ’n liggaam. ’n Gesonde gees kom eerste.

JULANDA

So het ons almal deur ’n moeilike tyd gegaan die afgelope paar jare. Ons het mense aan die dood afgestaan, en almal is deur covid geraak. ’n Mens moet maar net jou kop optel en weer aangaan, een dag op ’n slag.

SANDRA

Sommige mense is nog erger

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related