DIE AVONTUUR
DAG 1: TWEE RIVIEREN
ns toer deur die Kalahari begin by die Twee Rivierenruskamp in die Kgalagadi-oorgrenspark. Gaan laatmiddag op ’n wildrit of vat ’n duik in die swembad ná ’n uitstappie. Saans kan jy uitsien na ’n heerlike aandete voorberei deur ons bossjef terwyl al die