Weg!

BRIEF UIT Tuli-blok

Die handjievol mense wat net voor skemer styfbeen tot bo-op die hoogste koppie by die Samevloeiing-uitkykpunt geklim het op soek na ’n wispelturige selfoonsein, is lankal vort. Al die WhatsApps is gestuur. “Bokkie, ek is veilig.” “Liefie, ek het dit gemaak. Sien jou môre!” verbeel ek my is van die boodskappe wat nou van selfoontoring na selfoontoring suidwaarts en tuiswaarts flits.

Maar ek wil ’n bietjie langer hier wegkruip van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke

Related