Weg!

SUID-AFRIKA

NOORD-KAAP

Die Middelputs-en McCarthysrus-grenspos, noordwes van Kuruman, is albei klein en maklik om deur te glip. Indien jy Botswana deur die Kgalagadi-oorgrenspark wil binnegaan, moet jy die Two Rivers-grenspos by Twee Rivieren gebruik.

1 Cullinan-gasteplaas

Dis langs die R380, 17 km van die McCarthysrus-grenspos af. Drie staanplekke met krag: R120 p.p.p.n. Hier is 4 netjiese chalets (R350 p.p.p.n. en R200 per kind jonger as 12) met plek vir altesame 10 mense. Die chalets deel ’n gemeenskaplike kombuis en kuierplek, asook ’n badkamer. Sakke hout te koop.

GPS S26.33888 E22.61430

082 491 6432 (Wilma-lé);

wilmaleoost@gmail.com

“Cullinan Guest Farm” op Facebook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
G’n Kortpad Deur Die Langeberg!
Die noodlot het ons van meet af aan getart. Ons eerste poging om die Swellendam-roete te stap het nie verder as die Marlothnatuurreservaat se kantoor gevorder nie. Toe ons die oggend vir die inligtingsessie aanmeld, het Adam Nel, die waarnemende veld

Related