Landbouweekblad

VAN BEESBOER TOT BILTONGBOER

KORTOM

■ In 2019 het Namibië die ergste droogte in honderd jaar beleef en kenners meen tot 70% van die nasionale wildgetalle was teen begin 2020 uitgewis.

■ Ná die covid-19-inperking en groot droogte het besighede weer kop opgetel en die biltongmaker mnr. Herman Fourie sien nou weer kans vir die toekoms.

■ Die verwerking van wildsvleis maak ongeveer die helfte van sy besigheid uit.

INLIGTING

Ligging: Okahandja, Namibië

Naam: Closwa Biltong

Eienaarskap: Privaat

Bron van wildsvleis: Van reg oor Namibië, met die beste bronne in die suidooste waar die landskap oop en die oes van wild makliker is. Vir ’n paar jaar is selfs karoowild van EU-gehalte vanaf Suid-Afrikaanse verwerkers ingevoer.

In Namibië is boerdery gróót en vee- en wildboerdery sekerlik die grootste van ál die boerderysektore. Die land is ook in ’n unieke posisie om vleis na veral die Europese en Noorweegse mark uit te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad7 min read
Uitgeknip Vir Skaapskeersukses
Direk uit isiXhosa vertaal, beteken siza kuyenza (sowenza) umsebenzi “ons sal die werk doen”. Die man agter die suksesvolle skeerdiens Sowenza Umsebenzi Sheep Shearing Services is Isaac Ndlongwane – ’n ware entrepreneur en iemand wat verstaan hoe om
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o

Related