Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

“Kyk hoe mooi lyk jy nou vir 'n meisie wat gehuil het vir kop kam annerdae."Dís nou die dag iemand se status op Facebook. Xhoulag. Die meeste pak slae wat ek as kind gekry het, was oor hare.

Sondae was nie vir my die dag van rus nie. Nee, dit was hare-was-dag. Die geel skottel wat my ma onse hare in gewas het, het my angs gegee. Die badkamer het na Colgate shampoo geruik en daar was vir my niks erger nie. Tot vandag toe gebruik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related