Huisgenoot

VRIENDELIKE, IRRITERENDE BARNEY

HY HET jare lank kinders wêreldwyd voor die skerm vasgenael gehou, produkte met sy naam en gesig daarop het van die rakke gevlieg, en sy liedjies het op die trefferlyste geboer.

Sy naam is Barney, en op die toppunt van sy roem was dié pers dinosourus se sterstatus enorm. In 1993 het hy $84 miljoen (toe R252 miljoen) verdien, het die tydskrif Forbes destyds berig – die wêreld se derde grootste geldmaker daardie jaar, naas Steven Spielberg en Oprah Winfrey.

Maar hoewel kleuters Barney se kenwysie “I Love You, You Love Me” uit volle bors kon sing, het volwassenes die lawwe, giggelende karakter met sy verspotte sêgoed soos “superdee-duper!” dikwels verpes.

En oplaas het dié wrewel vir Barney in die wildernis.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related