Huisgenoot

William Adams

SKOP, SLAAN EN BOKS

Die 23-jarige akteur van Vredenburg aan die Weskus het onlangs sy televisiedebuut in die telenovelle Arendsvlei gemaak. William speel Rikus, ’n jong bokser wat op soek is na die man wat sy lewe as kind onderstebo gekeer het. “Hy ontdek dis die boksklubeienaar Lennie, en hy wil hom dan inwerk in Lennie se hart en hom manipuleer,” sê William.

Hy en sy karakter in die reeks, Rikus, verskil soos dag en nag, sê hy. Rikus is ’n introvert en hy ’n ekstrovert. “Ek hou van dinge uitpraat,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related