Huisgenoot

SY WAS MY WÊRELD

VERBEEL jou die hel wat jy sou deurmaak: Dit begin aand raak, jou dogtertjie het nie teruggekom huis toe nie en jy probeer jou bes om jouself te oortuig sy is veilig, sy is net laat en sal enige oomblik by die voordeur instap.

Nadat Quinton Goodman die hele buurt vir sy negejarige dogter, Quinisha Sebrandt, deursoek het en selfs die polisie verwittig het dat sy skoonveld is, is hy terug huis toe ingeval sy daarheen sou terugkeer.

Hy het gewag en gewag en gewag.

Later was dit donker, slaaptyd, maar vir Quinton was daar geen rus nie. Met tye was hy in trane; deurgaans het hy gebid.

Tot hy die oggend om drieuur ’n klop aan sy voordeur hoor. Hy het die deur oopgepluk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related