ie distopiese riller The Handmaid’s Tale is ’n skokkende reeks wat politieke bewegings blootlê wat vroue hul regte ontneem en hulle misbruik. Die gewone Amerikaanse burger June (Elisabeth Moss) bevind haarself eendag as ’n gevangene in ’n nuwe land, Gilead – ’n oorblyfsel van die VSA ná ’n militêre staatsgreep deur ’n ultra-konserwatiewe faksie. June is nou ’n diensmeisie, ’n handmaid van kommandeur Fred Waterford (Joseph Fiennes) en sy vrou, Serena Joy (Yvonne Strahovski), en het ’n nuwe naam, Offred (Of-Fred).
Verhaal van vrees
Oct 14, 2022
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days