TV Plus Afrikaans

Innerlike wroeging

KykNET / *144 / Weekdae 19:30

Tracy (Melinda Viljoen) se hart is in stukke. Sy glo vas haar geliefde Conrad (Hykie Berg) het haar verneuk met

Sharon (Marissa Claasen), die mynmagnaat Albert (nie op skerm nie) se vrou, nadat sy ’n seksvideo van hulle op ’n geheuestokkie gesien het.

“Tracy voel vernederd, veral omdat Conrad ontken dis hy wat op die video is. Omdat sy nie weet hoe om haar emosies te hanteer nie, neem sy ’n roekelose en emosionele besluit en stuur die geheuestokkie (Charlie Bouguenon) wat saam met Sharon in die bed was. Tracy is stomgeslaan, sê Melinda. “Sy voel ongelooflik skuldig en besef haar agterdog het haar laat sien wat sy wou sien omdat dit al is wat vir haar sin gemaak het. Sy is stukkend, oorweldig deur ’n skuldgevoel en sy’s skaam oor wat sy gedoen het.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related