TV Plus Afrikaans

Die spanning loop hoog

KykNET / *144 / Weekdae 19:30

Die booswig Jonas (Jacques Gombault) het baba Amalia (Lily van Niekerk) dalk aan haar pa, Louis Koster (Germandt Geldenhuys), en ma, Delia Richter (Odelle de Wet), teruggee nadat hy haar vroeër in September ontvoer het, maar hy is ver van klaar met sy wraakplan teen die Kosters. Sy nuwe teiken? Tracy (Melinda Viljoen), Conrad (Hykie Berg) se lewensmaat.

Tracy en Conrad se verhouding is tans nie gesond nie omdat daar net te min kommunikasie tussen hulle is en verkeerde afleidings en simpel onderonsies hulle albei onderkry. Tracy is selfs vas oortuig Conrad het ’n affair met sy kollega (Cindy Swanepoel) omdat hy haar eerder in sy vertroue neem as Tracy self en meer tyd saam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related