TV Plus Afrikaans

Diepe waters . . .

onrad (Hykie Berg) se aandag is die afgelope ruk orals behalwe by sy meisie, Tracy (Melinda Viljoen), en sy voel hulle leef by mekaar verby. Tracy weet Conrad is baie lief vir haar, maar sy aandag is die hele (Odelle de Wet) en haar pa (André Odendaal) om by hulle te kom bly terwyl Andries kankerbehandeling by Binneland kry. “Tracy is oorbluf wanneer Conrad Delia-hulle nooi,” sê Melinda. “Conrad het al telkemale vir Tracy gesê sy is die vrou van die huis, maar nou nooi hy vir Delia om by hulle te bly sonder om Tracy te raadpleeg. Dit pla haar dat Conrad se eksmeisie nou onder hulle dak is en dat hy nie eers sien hoe dit Tracy omkrap nie, laat gevaarligte flikker.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s