SARIE KOS

TAFELSTORIES

Diegene wat by die see of selfs binne loopafstand van enige watermassa groter as ’n visdam woon, weet dat verlangse familie skielik begin belangstel in hoe jou dag was, gewoonlik so ’n maand of wat voor die feestyd.

“Ja-nee, lekker, maar hoor’ie, hoe lyk jul planne vir Desember?” vra ’n niggie wat ek laas gesien het toe ons haar Barbie ’n “Rachel cut” met ’n tuinskêr probeer gee het. (Die resultate was ongelukkig meer “Raspoetin” as “Rachel”.) “Ek en Gerhard het besluit om die huwelik nog ’n kans te gee,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Bykosse Met Net 7 BESTANDDELE
• Vinnige bykosse wat min moeite vra• Voorstelle vir hoofgeregte by elke bykos• Kook indrukwekkend met alledaagse bestanddele soos blomkool, oorskietbrood en bone Niks nuuts aan die resep nie, maar hy werk elke keer. genoeg vir 4-6 1. 500 g-sak
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related