Landbouweekblad

Verdedig jy net of val jy aan?

Wat ’n fantastiese boeredag het ons nie gehad op Struisfontein naby Dewetsdorp nie.

Meer as 230 boere het opgedaag van oor die hele Suid-Afrika om te leer, te gesels, na antwoorde te soek en sommer net uit belangstelling en nuuskierigheid. Verder was dit wonderlik dat 70-80% van hierdie boere seker jonger as 40 jaar oud was.

Met hierdie opkoms as bewys kan ek met sekerheid sê die gedagte van herlewingslandbou begin ’n sneeubaleffek hê. Almal is honger vir idees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks