1 SIT-SIT SO
Hier is Brenda en Paul Pienaar se gunstelingplek in hul tuin. “Die mock orange agter die bankie blom ’n paar keer in die jaar en laat die hele omgewing soos parfuum ruik,” sê Brenda, ’n vertaler by Huisgenoot.
Die rustieke trap lei na ’n terras wat pragtig oorgroei is met plante