Die Tuinier Tydskrif

PERFEK VEROUDER

Kortliks:

Waar: Bryanston, Gauteng

Grootte: 8 000 m²

Klimaat: Hoëveld, maar in die winter beskut deur groot bome

Styl: Halfformeel met ʼn formele roostuin

Tuinargitek: Karen Gardelli

Uitgestrekte wye uitsigte en golwende randakkers is strelend vir die oog …

Alle tuine het hul eie unieke energie wat ʼn mens gewoonlik aanvoel sodra jy by hulle ingaan. Sommige is vol helder kleure wat jou opgewonde maak terwyl ander soberder en introspektief is. Dié Bryanston-tuin is ʼn hawe van rus en vrede. Sodra jy by die hek ingaan, ervaar jy ʼn gevoel van kalmte. Die tuin se transformasie het begin toe beroemde ontwerper Joan Young tuinargitek Karen Gardelli aan die eienaars (Lindy en Roy) voorgestel het. Die twee jaar lange opknapping van die huis was amper klaar. Begryplikerwys was daar met al die bouwerk aan die gang bitter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.
Die Tuinier Tydskrif3 min read
Heldinne van TUINBOU
PLANTWETENSKAPPE Elke nou en dan kry jy ’n onbesonge held, ’n persoon op die agtergrond wat stil-stil die wêreld vorm met ’n verstand wat geen perke ken nie en ’n vasberadenheid om sukses te behaal; dit is niemand anders as Edavalath Kakkat Janaki Am
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton