Landbouweekblad

Bewaringsbeginsels werk vir vele vertakkings

Toe mnr. Drikus Mouton in 2017 die familieboerdery by sy pa oorneem, was dit soos ’n skoon doek vir ’n skilder. Hy kon begin om ’n nuwe prentjie te skilder. Hy het nie veel aan die diversifikasie van die boerdery verander nie, maar het begin om praktyke wat dit sou moontlik maak om minder kunsmis en landbouchemiese middels te gebruik, te oorweeg.

Organiese boerdery was ’n moontlikheid, maar al die voorskrifte en sertifiserings het hom afgeskrik. Uiteindelik het bewaringsboerdery geblyk die mees praktiese en doenbare opsie te wees.

“Bewaringsboerdery is ’n veilige middeweg. Dit beteken nie jy gaan nié chemiese middels of kunsmis gebruik nie, jy gaan net vra hoekom jy dit doen.”

Al het hy in die boerdery grootgeword en ná sy studie saam met sy pa geboer, het die feit dat hy bedryfsingenieurswese pleks van in ’n landbourigting gestudeer het, hom baie gehelp. “Ek was oop vir ander maniere van boer.”

Hy het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related