Landbouweekblad

IN ’N BLIK

“Daar is niks mooier as ’n skaaptrop wat vroegdag op pad is kraal toe, wat dié foto geneem het. Die Afrino-ooie, hier saam met hul lammers, is geskeer die week voordat die foto op die plaas Zeekoegat naby Rouxville in die Vrystaat geneem is. Zeekoegat is ’n familieboerdery. “Ons boer met Afrino-skape en Tuli-beeste. Die bek-en-klouseerkrisis kon klein veeboerderye nie op ’n slegter tyd getref het nie. Op die oomblik kan boere nie speenkwalwers bemark nie en dit is nog onseker hoe die wolmark gaan herstel. Dit is ook aan die begin van die brandseisoen. Die gras is lank ná een van die beste reënseisoene in dekades, maar die wind word ál sterker die afgelope paar jaar. Superbrande kom meer gereeld voor.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related