REDAKTEURSBRIEF
May 21, 2021
2 minutes
— CHRIS BURGESS
![landbouza210527_article_006_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8yl46s8ips8ot1cm/images/fileSN6BUBK2.jpg)
ANDERKANT DIE REËNBOOG
NAATLOOS
Die winterreën kom vanjaar weer in rukke en stote. In die Suid-Kaap is reeds groot skade aangerig nadat daar op plekke in die Overberg 400 mm reën oor net twee dae gemeet is. Slote is in lande gespoel, nuutgeplante sade is met grond bedek en gronddamme is toegeslik.
Anderkant die berg, in die Klein-Karoo, was enige vog natuurlik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days