Landbouweekblad

Voorsien vir die onvoorsiene

Ek kan nie onthou wanneer laas ek ’n “normale” kredietkaartmaand gehad het nie. Ek is doodseker daar was nog nie een vanjaar nie. Elke maand is daar die een of ander onvoorsiene gebeurtenis wat die begroting heeltemal op sy kop draai. As dit nie onvoorsiene mediese uitgawes is nie, is dit ’n band wat ons in ’n slaggat verloor, of ’n geiser wat bars.

Só, sonder dat jy dit besef, kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Suksesvolle Saadteling Berus Op Samewerking
Samewerking is van groot waarde in enige organisasie en dit geld ook Syngenta se saadafdeling. In enige organisasie is dit belangrik dat navorsing en ontwikkeling in ’n gees van samewerking geskied, maar in die saadbedryf, en veral by teling, is dit
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o

Related