Finweek - Afrikaans

Algemeen praktiese reëls

’n Praktiese metode om iets te vermag, is gewoonlik ’n veralgemening, en in ’n sosiale omgewing kan dit nuttig wees omdat dit leiding bied oor hoe om in ’n situasie op te tree. Byvoorbeeld, wanneer jy na ’n foto op iemand anders se selfoon kyk, moet jy nooit die skerm veeg nie want dan kan jy die persoon se privaatheid skend. (Jy sal miskien verbaas wees oor wat jy kan sien!)

Wanneer geld egter ter sprake is, moet praktiese reëls nie vir evangelie aangeneem word nie, maar net as riglyn.

Persoonlike ekonomie gaan oordie toewysing van ’n skaars hulpbron (jou maandelikse inkomste) aan jou behoeftes (goed wat jou aan die lewe hou) en begeertes (goed wat jou ). Hoewel dit verloklik klink om nie verantwoordelikheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Kolskoot Vasvra En Blokkiesraaisel
Toets jou algemene kennis met ons laaste vasvra, wat van 22 November aanlyn beskikbaar sal wees op fin24.com/finweek. 1. Die burgerlike groep Afriforum het onlangs aangevoer dat die voortgesette handhawing van ’n aandklokreël in die land as deel van
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related