Finweek - Afrikaans

Baie om oor te peins

Geld in die drein af

Twee jaar nadat ek my eerste selfoon gekoop het, laat val ek dit in die toilet. Sleg, nê? Interessant genoeg is dit niks ongewoons nie; navorsing toon ’n taamlike hoeveelheid selfooneienaars gebruik hul selfone in die toilet; om ’n foon in die toilet te laat val, is blykbaar iets wat gereeld gebeur. Ek het nogal gedink als sal piekfyn wees; ek het dan selfoonversekering gehad. Dié soort ding sou tog gedek wees. Wat kon verkeerd gaan?

Dit het nooit by my opgekom om die fynskrif te lees nie – die stukkie wat verduidelik ek word slegs gedekterwyl my Suid-Afrikaanse diensverskaffer se SIM-kaart in die foon is. Intussen was ek in ’n Amerikaanse toilet met ’n tydelike Amerikaanse SIM-kaart in my foon. Ek was dus glad nie gedek nie en die storie het my nagenoeg R18 000 in vervangingswaarde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Kolskoot Vasvra En Blokkiesraaisel
Toets jou algemene kennis met ons laaste vasvra, wat van 22 November aanlyn beskikbaar sal wees op fin24.com/finweek. 1. Die burgerlike groep Afriforum het onlangs aangevoer dat die voortgesette handhawing van ’n aandklokreël in die land as deel van
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related