Landbouweekblad

Briewe

’N MENSGEMAAKTE DROOGTE?

WENBRIEF

Ek het ontledings gedoen van reënvalrekords van ’n plaas in die Britstown-distrik van 1944 tot 2021. Die doel was om vas te stel hoe ernstig die onlangse droogte was in vergelyking met vorige droogtes. Uit die maandelikse rekords wat ek verkry het, het ek die volgende gedoen:

■ Ek het al die maande toe dit minder as 25 mm gereën het, uitgehaal. Die rede is dat ek meen die invloed op die plantegroei is te gering. Ek noem dit wat hierna oorbly, die effektiewe reënval.

■ Ek het die jare se reënval geneem tot einde Junie. Vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related