GROOT BLOKRAAI
WEN ’N BOEK VIR JOU LEWENSVERHAAL PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
NO 2 459
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
VRAAG: Watter motoronderdeel is ter sprake?
Hierdie week wen een leser , ’n pragtige hardebandboek wat jou help om jou eie lewensverhaal neer te skryf. Op dié manier kan jy jou kosbare herinneringe verewig, uitdruk wie jy as mens is en jou storie vir jou nageslag bewaar. Kort opskrifte sal jou help om jou gedagtes te orden en staaltjies oor belangrike mense en gebeure in jou lewe te onthou. Daar is ook hoofstukke waarin jy langer kan skryf oor, stuur e-pos na of bel 021-406-4962.