RAAISELS
Aug 26, 2022
4 minutes
GROOT BLOKRAAI
№ 2 455
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
WEN ’N BOEK VIR JOU LEWENSVERHAAL Plus KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
VRAAG: Watter skoolvak is ter sprake?
Hierdie week wen een leser Die storie van my lewe, ’n pragtige hardebandboek wat jou help om jou eie lewensverhaal neer te skryf. Op dié manier kan jy jou kosbare herinneringe verewig, uitdruk wie jy as mens is en jou storie vir jou nageslag bewaar. Kort opskrifte sal jou help om jou gedagtes te, stuur e-pos na of bel 021-406-4962.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days