Yvonne Strahovski
Sep 16, 2022
2 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
1 Ons het haar in 2007 as die CIA-agent Sarah Walker in die reeks Chuck leer ken. Deesdae is dié Australiese aktrise alombekend vir haar rol as Serena Waterford, die feeks in die trefferreeks The Handmaid’s Tale.
In die nuwe seisoen soek Serena wraak nadat June (Elisabeth Moss) haar man, Fred Waterford (Joseph
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days