Huisgenoot

ONS PAD MET DIE KONINGIN – EN NUWE KONING

DIE tyding het te gou gekom. Skaars 90 minute nadat ek die nuus vroegaand oor die radio gehoor het dat daar groot kommer oor koningin Elizabeth se gesondheid heers en haar familielede hulle na haar Skotse landgoed Balmoral haas, lees ek in die nuus: “Die koningin is dood: Wat gebeur nou?”

Nee, dink ek, dit kan nie wees nie. Dis seker net ’n berig wat skets wat sal gebeur as sy nou sou sterf, stel ek myself gerus. Maar die werklikheid dring tot my deur toe ek op TV sien hoe die amptelike aankondiging van haar dood volgens die eeue oue gebruik teen die heining by Buckinghampaleis vasgemaak word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related