KYK UIT!
Sep 09, 2022
2 minutes
DEUR JOSHWIN SAMPSON
Toe die drama-gogga vir Stephanie Baartman (36) byt, het sy nie vir een oomblik geskroom om haar kantoorwerk vir die kameras te verruil nie. En vandag is dié gewilde aktrise nie net baie bedrywig in die vermaakbedryf nie, maar sy het ook diep in kykers se harte gekruip met haar rol as Bibi in Getroud met Rugby.
Maar wie is het by Stephanie gaan inloer om meer uit te vind oor haar deelname aan die kykNET-reeks
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days