Huisgenoot

Stormbul se horings

SONJA se hele wêreld tuimel skielik soos ’n kaartehuis inmekaar. Van skok begin haar kop so erg draai dat sy op die bank neerval en haar gesig in die naaste kussing verberg. Toe gil sy; drie diep onaardse gille wat uit haar diepste ontredderde wese ontsnap.

Sy probeer sin maak van wat sy pas op die TV-skerm gesien het. Eintlik was dit Dawid se geel reënbaadjie wat eerste haar oog getref het. En direk daarna die bulhoringkopstukke waaraan sy so hard gewerk het.

Sy kom stadig regop en sit en staar nikssiende na die TV-skerm waar modderbesmeerde rugbyspelers verwoed baklei vir die bal uit ’n losskrum. Al wat sy herleef, is die vorige ontstellende beeld wat nou haar sinne oorheers.

Stuk vir stuk, raampie vir raampie begin sy daardie beeld dissekteer. Was dit die werklikheid of was dit vergissing? Maar wat anders? Die bewyse was duidelik daar. Feite is feite. Dawid is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related