SARIE

Geur van speserye

HERMAN SE 5 speserywenke

1 Koop altyd heel speserye en maal dit self, die geur is beter.

2 Bêre heel speserye in die vrieskas, so bly dit langer vars.

3 Wees versigtig met brandrissievlokkies, die geur is skerper en intenser as die vars produk s’n.

4 Braai speserye altyd eerstadig in bietjie olyfolie voor jy ander bestanddele byvoeg. Speserye bevat olie en wanneer jy dit braai, kom die olie los en die geur daarmee saam.

5 Elke spese het 'n pasmaat. Dlt neem tyd, maar doen moeite, eksperimenteer en leer meer oor die verskillende geure.

HOENDERFRIKKADELLE IN met komyn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related