Kuier

OP HAAR eie tyd

Wanneer 'n mens se drome nie op jou tyd realiseer nie, kan jy terugsit en hoop dat dit tog nog eendag 'n werklikheid sal word of jy kan skouer aan die wiel sit en werk maak daarvan. Dís presies wat Claudia Noble-Areff (55) van Benoni in Johannesburg gedoen het.

Claudia glo vas dat 'n mens nooit te oud is om jou drome uit te leef nie en dat jy nie jou journey moet vergelyk met dié van ander nie. Met 'n sprankelende glimlag verklaar sy trots: “Jou journey is joune alleen. En mense moet begin leer dat die lewe op 40 of 50 kan begin. Moenie vir jou in 'n boks laat plaas deur mense wat dink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related