Kuier

KUNSTIGE koeke

FRAISIER-KOEK

Lewer 1 koek

BESTANDDELE

Koek

125 g strooisuiker (castor sugar)
 4 eiers
 130 g bruismeel (self-raising flour)
 50 g hotter, gesmelt

Mousseline-room

1 vanilla-peul
 600 ml melk
 150 g eiergele
 40 g koekmeel
 40 g mielieblom
 100 g strooisuiker
 300 g botter (kamertemperatuur)

Vanilla-weekstroop

90 ml water
 40 g strooisuiker
 Vanilla-saadjies van 1 peul

Samestelling

300 g vars aarbeie
 Versiersuiker (icing sugar), om oor te sif
 Takkies vars mint (opsioneel)
 30 g amandelvlokkies, gerooster (opsioneel)

METODE

Koek: Voorverhit die oond tot 170 °C. Smeer 'n springform-koekpan (20 cm) en voer dit met bakpapier. Gooi 'n bietjie water in 'n medium kastrol en laat dit kook. Haal dit van die stoof af. Sit 'n mengbak oor die kastrol en voeg die suiker en eiers daarin. Klits die mengsel met 'n elektriese klitser vir omtrent 5 minute tot lig en donsig. Haal die bak van die hitte af en sif die meel oor die eiermengsel.Vou die meel liggies in met 'n metaallepel. Vou daarna die gesmelte hotter in. Giet die beslag in die koekpan en bak vir 25 minute tot goudbruin en gaar. Laat dit heeltemal in die pan afkoel.

Sny die peul in die helfte en voeg die melkin 'n klein kastrol. Verhit die twee saam. Dit moet nie kook nie. Meng die eiergele, al die meel en strooisuiker.Voeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related