Huisgenoot

GLÁD NIE ’N ‘MINI-ME’

‘EK DINK ELKE MA MET ’N DOGTERTJIE DROOM OOR ’N KLEIN MINI-ME. MAAR SKYE HET OP TWEE AL SELF BESLUIT WAT SY WIL DRA’

EEN van die twee brunette herken jy dadelik: Dis Suzette van der Merwe, een van die gewildste Mej. Suid-Afrika-wenners ooit. Die skoonheid aan haar sy is ’n nuwe gesig. Oftewel, so half ’n nuwe gesig, want daar is duidelik iets van Suzette in haar.

Maar wanneer jy wil opmerk hoeveel Suzette se dogter, Skye (20), wat vandag langs haar in ’n kuierplek in Kampsbaai sit, na haar trek, spring sy jou voor. Nee, haar dogter is baie beslis ’n vrou met ’n wil – en ’n styl – van haar eie.

Dis ’n paar dae voor die kroningsaand van die nuwe Mej. Suid-Afrika, waar Suzette die eerste keer sedert 1993 as ’n beoordelaar gaan optree. Skye gaan haar metgesel na dié glansgeleentheid wees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related