Huisgenoot

Laat waai met LUGBRAAI

PAMPOEN-en-CHORIZO-GNOCCHI

GENOEG VIR 4-6 MENSE

• 300 g pampoen, in blokkies gesny
• 45 ml olyfolie
• 6 takkies salie, fyngekap
• 600 g gnocchi
• 4 eiergele
• 250 ml room
• 5 ml neutmuskaat
• 225 g chorizo, in skywe gesny
• 100 g pekanneute, fyngekap
• 200 g mozzarella kaas, gerasper
• sout en vars ge maalde swartpeper

Verhit die lugbraaier tot 180 °C op die airfry-funksie.

1 Plaas die pampoen in die lugbraaiermandjie, en sprinkel die olyfolie en salie oor. Braai 15 min. of tot die pampoen sag maar nie pap is nie.

2 Maak intussen die gnocchi gaar volgens die aanwysings op die verpakking. Dreineer in ’n vergiettes.

3 Klits die eiergele, room en neutmuskaat saam.

4 Plaas die gaar pampoen en gnocchi saam met die chorizo in ’n bak wat in die lugbraaier pas. Giet die eiermengsel oor.

Strooi die neute en kaas oor en geur goed met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related