VERLEDE KEER
Bra Jon het alles uitgelap wat by die mannekonferensie gebeur het, Agatha het almal verstom met haar indrukwekkende binnekoms by Sibusiso se onthullingsplegtigheid, en Calvin het stokkiesgedraai in die hospitaalgange saam met dr. Jack en Thembi.