EK KAN NIE DIE DEEG ROL NIE, DIT SKEUR IN STUKKE
![sariekosza2207_article_092_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4gh49cwy0waleje7/images/fileFP8J8JPN.jpg)
1 Jy laat die deeg nie lank genoeg rus voordat jy dit begin rol nie.
2 Die stelling op die pastamasjien is te laag wanneer jy begin rol. Begin altyd op die hoogste stelling.
3 Die deeg bevat te veel meel en is te droog. Voeg