Huisgenoot

WARM WINTERKOSSE

HOENDER-OONDGEREG

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING: 15 MIN.

GAARMAAK: 35 MIN.

30 ml (2 e) olyfolie
8 hoenderboudjies
1 x 500 g-fles tamatiepastasous
250 ml (1 k) hoenderaftreksel
30 ml (2 e) origanum, gekap, plus ekstra blare vir voorsit
10 ml (2 t) strooisuiker sout en peper
1 x 280 g-fles artisjokke in pekel, gedreineer en gehalveer
½ k groen olywe

KOESKOES

250 ml (1 k) koeskoes
15 ml (1 e) olyfolie
250 ml (1 k) kookwater (of hoenderaftreksel)
2 lang stingeluie, fyngekap
60 ml (¼ k) gekapte pietersielie

1 Voorverhit die oond tot 180 °C.

Verhit die olie oor hoë hitte in ’n groot braaipan. Verbruin die hoenderboudjies 4-6 min. terwyl jy dit gereeld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related