Huisgenoot

GEEN SPORT TE HOOG

‘AS JY BANG IS VIR IETS, SAL JY DIT NOOIT GE-DOEN KAN KRY NIE’

OP DIE ouderdom van 12 staan hy net 110 cm hoog in sy atletieksokkies, maar hy laat geen uitdaging in sy pad staan nie – ook nie op die sportveld nie.

Op ses weke is ’n vorm van dwergisme by Tyrell Davis gediagnoseer, maar dit het hom nog nooit gekeer om hoog te mik nie. Soos menige tiener het hy later sy slag met verskeie sportsoorte probeer voor hy verlede jaar besluit het: ’n Driekampatleet is wat hy gaan wees.

Verlede Junie begin hy toe oefen met die filosofie dat niks hom sal terughou nie – nie eens sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related