Testamente kan emosies opjaag
Jun 17, 2022
3 minutes
ANDRÉ ELOFF
“Ouers dink dit is edel om die kinders gelykop te laat erf, maar hierdie bepaling se gevolge is gewoonlik verwoestend vir die familiebande as die legate nie volgens die sibbe reg uitgedeel is nie.”
Testamente moet uitvoerbaar wees en uiteengesit word soos die testateur dit verkies. Dit bestaan gewoonlik uit legate en die restant. Legate is daardie spesifieke bates wat aan spesifieke persone, instellings of trusts vererf word, en die restant vererf gewoonlik na sekere persone,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days