Huisgenoot

AI, DIE OU MENSE VAN VANDAG!

HULLE ryg die een TikTok-video ná die ander uit en hul Instagram het hordes volgelinge. Hulle is net so gekonfyt soos 16-jariges op sosiale media – en moenie dink hulle is skrikkerig vir die nuutste tegnologie nie.

Trouens, hierdie “ grandfluencers”, oftewel bejaarde beïnvloeders, se aanlyn lewens steek gewone mense soos ek en jy in die skande. Hulle benut hul vrye tyd en dit wat tegnologie bied ten volle – en wen in die proses wêreldwyd volgelinge en aanhangers.

Grandfluencers verwys na beïnvloeders ouer as 65 wat aanlyn platforms gebruik om stereotipes rondom ouderdom verkeerd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related